Winnitsja-oblast
Winnitsja-oblast (Oekraïens: Вінницька область) is 'n oblast in Oekraïne. Die hoofstad en grootse stad van die oblast is Winnitsja.
Winnitsja-oblast Вінницька область | ||||
Die ligging van Winnitsja-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Winnitsja | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 691 061 | |||
Volgorde | 11de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 26 513km² | |||
Volgorde | 12de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.vin.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Demografie
wysig- Tale (2001-sensus): Oekraïens (94,8%), Russies (4,7%), Moldawies (0,1%), Wit-Russies (0,06%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (94,9%), Russe (3,8%), Pole (0,2%).
Sien ook
wysigVerwysings
wysigDeelgebiede van Oekraïne | |||||||
|