Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kuifeend (Aythya fuligula) is 'n trekvoël wat Kenia en Nigerië bereik en soms swerf na Suid-Afrika. Die voël is 40 – 47 cm groot en weeg 1 - 1.4 kg. In Engels staan die voël bekend as Tufted Duck.

Kuifeend
Tufted-Duck-male-female.jpg
Mannetjie/Wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. fuligula
Binomiale naam
Aythya fuligula
Eendjies
Aythya fuligula

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Aythya fuligula". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.