Kuito of Cuito (voorheen Silva Porto) is die hoofstad van die Bié-provinsie in Angola. Die stad is nog steeds erg beskadig as gevolg van die burgeroorlog maar het 'n bevolking van 185 302 in 2010 gehad.[1]

Kuito

(voorheen Silva Porto)
'n Skool in Kuito
'n Skool in Kuito
Kuito is in Angola
Kuito
Kuito
Koördinate: 12°23′S 16°56′O / 12.383°S 16.933°O / -12.383; 16.933
LandVlag van Angola Angola
ProvinsieBié
Hoogte
1 695 m (5 561 ft)
Bevolking
 • Totaal185 302

Verwysings

wysig