Maak hoofkeuseskerm oop

Kunming (Chinees: 昆明) is die hoofstad en grootste stad van die Chinese provinsie Yunnan met 'n bevolking van 6 432 212 in 2010.

Kunming
昆明
Kunming montage.png
Ligging van Kunming op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Kunming
Kunming
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 25°04′00″N 102°41′00″O / 25.06667°N 102.68333°O / 25.06667; 102.68333Koördinate: 25°04′00″N 102°41′00″O / 25.06667°N 102.68333°O / 25.06667; 102.68333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Yunnan
Stigting 279 v.C.
Regering
 - Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Qiu He (仇和)
 - Burgemeester Zhang Zulin (张祖林)
Oppervlak
 - Stad 21 473 km²  (8 291 vk m)
 - Stedelik 2 081 km² (803 vk m)
Hoogte 1 892 m (6 207 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 6 432 212
 - Digtheid 300/km² (780/vk m)
 - Stedelik 3 200 000
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 500/km² (4 000/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 650000
Skakelkode(s) 0871
Webwerf: km.gov.cn

Die stad is geleë in die suide van China. Kunming is omstreeks 279 v.C. gestig en word beskou as die poort tot Suid- en Suidoos-Asië.