Kuslandbuffelgras
Learn moreHierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kuslandbuffelgras (Stenotaphrum secundatum) is 'n laaggroeiende plant wat aan die hele kus van Suid-Afrika voorkom. Dit is 'n rankplant met baie stingels bo die grond wat goed vertak. Dit kom op duine voor en verkies sanderige grond naby die see of varswaterbronne. Dit is 'n belangrike duinestabiliseerder. Dit word ook oorgeplant op gholfbane.
Kuslandbuffelgras | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. secundatum
|
Binomiale naam | |
Stenotaphrum secundatum |
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007 ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kuslandbuffelgras.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Kuslandbuffelgras