Die Kwaaimanspruit is 'n rivier tussen Belfast en Carolina in die Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Dit sluit by die Komatirivier aan 2 km wes van die Groblerbrug.

Kwaaimanspruit
Stroomgebied Mpumalanga
Monding Komatirivier
Oorsprong-hoogte 1 467 m
Ligging van Kwaaimanspruit op 'n kaart (Mpumalanga)
Kwaaimanspruit
Kwaaimanspruit
Koördinate: 25°52′50″S 30°11′18″O / 25.88056°S 30.18833°O / -25.88056; 30.18833

Eksterne skakel

wysig