Maak hoofkeuseskerm oop

Kynaston Reeves (29 Mei 1893 – 5 Desember 1971) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Housemaster (1938), The Weaker Sex (1948), en Badger's Green (1949), en in die televisiereeks The Forsyte Saga (1967).

Kynaston Reeves
Geboortenaam Philip Arthur Reeves
Geboorte (1893-05-29)29 Mei 1893
Nasionaliteit Engels
Sterfte 5 Desember 1971 (op 78)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1934: The Crimson Candle
  • 1938: Housemaster
  • 1948: The Weaker Sex
  • 1949: Badger's Green
  • 1950: Blackout
  • 1951: Smart Alec
  • 1958: Fiend Without a Face

TelevisiereekseWysig

  • 1951: The Man in Armour
  • 1952: Billy Bunter of Greyfriars School
  • 1958: Leave It to Todhunter
  • 1959: The Eustace Diamonds
  • 1967: The Forsyte Saga
  • 1971: Heritage

TelevisierolprenteWysig

  • 1939: Inquest
  • 1939: Sheppey
  • 1947: Mr. Gladstone
  • 1947: The Great Adventure
  • 1950: The Cruise of the Toytown Belle
  • 1951: Jenny Meade
  • 1951: The Tempest/II
  • 1951: The Tempest/II
  • 1957: Robert's Wife

Eksterne skakelsWysig