Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word.
Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Opsomming
BeskrywingOuteniqua Mountains backdrop to the Kingswood Golf Estate in George.jpg
Afrikaans: Die Outeniekwaberge vorm 'n versperring noordwaarts van die Tuinroete van Suid-Afrika. Die bergreeks loop ewewydig aan die suidkus en is in die weste aaneenlopend met die Langeberge, en in die ooste aaneenlopend met die Tsitsikammaberge. Die reeks is op ou Portugese kaarte as "Serra da Estrela" ('Berg van die Ster') genoem. Die internasionaal bekroonde Kingswood-gholflandgoed is 'n voorstedelike leefstyl-gholflandgoed met 'n kampioenskapgholfbaan in George, die middelpunt van die Tuinroete se gholfmekka.
Die Sally Little-konsepgholfbaan wat deur Danie Obermeyer ontwerp is, is die landgoed se vernaamste trekpleister, maar die residensiële landgoed huisves verskeie ander ontspanningsaktiwiteite en -geriewe vir die inwoners se voordeel ... en dit alles in 'n omgewing van asemrowende natuurskoon aan die voet van die Outeniekwaberge.
Met sy kraakvars, skoon, Kaaplandse argitektuur, meenthuise en pasgemaakte huise, kombineer Kingswood-gholflandgoed in George die allerbeste in moderne gerief.
English: The Outeniqua Mountains form a mountain range located along the Garden Route of South Africa. They run parallel to the coast and form a continuous range with the Langeberg to the west and the Tsitsikamma Mountains to the east. The range was named "Serra da Estrela" ('Mountain of the Star') on old Portuguese charts.
The international award winning Kingswood Golf Estate is an urban lifestyle golf estate with a championship golf course in George, the centre of the Garden Route’s golf Mecca.
The Sally Little signature golf course designed by Danie Obermeyer is the prime attraction, but the residential estate hosts various other leisure activities and facilities that you can enjoy… and all in a setting of breathtaking, natural beauty at the foot of the Outeniqua Mountains.
With its crisp, clean, Cape Vernacular architecture, plot & guide, townhouses and tailored homes, Kingswood Golf Estate in George combines the very best in modern convenience.
om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.