Die LUSAC-11 is 'n Amerikaanse dubbeldekker vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was in Frankryk ontwerp maar in Amerika vervaardig. Die naam LUSAC is die akroniem vir (Lepère United States Army Combat).
LUSAC-11
|
|
Die LUSAC-11 wat die Wêreldrekord vir hoogte in 1920 en 1921 daargestel het.
|
Tipe
|
Vegvliegtuig
|
Vervaardiger
|
Engineering Division/Packard
|
Ontwerp deur
|
Georges Lepère
|
Nooiensvlug
|
15 Mei 1918
|
Hoofgebruiker
|
United States Army Air Service
|
Aantal gebou
|
30
|
Tegniese besonderhede
wysig
Besonderhede van die LUSAC-11:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
1
|
Tipe motor
|
Skroef
|
Vervaardiger
|
Liberty 12 waterverkoelde V-tipe enjin
|
Kraglewering per motor
|
425 perdekrag
|
Vlerkspan
|
12,67 m
|
Lengte
|
7,7 m
|
Hoogte
|
3,22 m
|
Vlerkoppervlakte
|
38,61 m2
|
Maksimum opstygmassa
|
1,699 kg
|
Maksimum snelheid
|
218 km/h op seevlak
|
Operasionele hoogte
|
6 157 m
|
Togafstand
|
515 km
|
Bewapening
|
Twee 7.62mm Marlin masjiengewere bo op die vlerk twee (7.62mm) Lewis-masjiengewere agter in kajuit
|