Die Lagomorpha is 'n orde soogdiere wat tot die Euarchontoglires behoort. Hierdie groep bevat die pika's en die hase en konyne.

Lagomorpha
Tydperk: Paleoseen–Onlangs
'n Pika (Ochotona dauurica)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Infraklas:
Orde:
Lagomorpha
Families

Klade

wysig

'n Eenvoudige kladogram[1]

Euarchontoglires

Euarchonta (80mj)  


Glires

Rodentia (77mj)  


Lagomorpha (50mj)

Ochotonidae (Pika's)  



Leporidae (Hase en konyne)





Verwysings

wysig
  1. Evolutionary History of Lagomorphs in Response to Global Environmental Change Deyan Ge Zhixin, Wen Lin Xia, Zhaoqun Zhang, Margarita Erbajeva, Chengming Huang, Qisen Yang