Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kaapse vuurvinkie (Lagonosticta rubricata) is 'n algemene standvoël van ruigtes in boomveld, savanne en rivierstruikgewas. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Gewone blouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die African Firefinch.

Kaapse vuurvinkie
Mwagusi firefinch.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. rubricata
Binomiale naam
Lagonosticta rubricata
(Lichtenstein, 1823)
Blue-billed Firefinch Distribution.png
Verspreiding van die Kaapse vuurvinkie.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Lagonosticta rubricata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.