Lama (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
(Aangestuur vanaf Lama)
Lama kan verwys na:
- Lama (dier), ’n dier met die wetenskaplike naam Lama glama, ook bekend as ’n llama;
- Lama (Boeddhisme), ’n geestelike onderwyser in Tibettaanse Boeddhisme.