Lampranthus bicolor

plantspesie

Lampranthus bicolor is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos en die strandveld. Dit kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Mosselbaai voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 25 355 km² en daar is tans twintig subpopulasies. Die plant het habitat afgestaan aan kus ontwikkeling maar word nog nie bedreig nie. Moontlike bedreigings is verdere ontwikkeling, indringerplante en gewasverbouing.

Lampranthus bicolor
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. bicolor
Binomiale naam
Lampranthus bicolor
(L.) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus acrosepalus (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus antemeridianus (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus inaequalis (Haw.) N.E.Br.
  • Lampranthus rubroluteus (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus variabilis (Haw.) N.E.Br.
  • Mesembryanthemum acrosepalum L.Bolus
  • Mesembryanthemum antemeridianum L.Bolus
  • Mesembryanthemum bicolor L.
  • Mesembryanthemum bicolorum L.
  • Mesembryanthemum coccineum Eckl. & Zeyh.
  • Mesembryanthemum inaequale Haw.
  • Mesembryanthemum rubroluteum L.Bolus
  • Mesembryanthemum variabile Haw.
  • Mesembryanthus bicolor (L.) Rothm.

Bronne

wysig