Lampranthus holensis
plantspesie
Lampranthus holensis is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Knersvlakte voor. Die plant se populasie is tans stabiel maar word bedreig deur mynbou aktiwiteite en gewasverbouing.
Lampranthus holensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Lampranthus |
Spesie: | L. holensis
|
Binomiale naam | |
Lampranthus holensis L.Bolus, (1962)
|