Lampranthus sociorum
plantspesie
Lampranthus sociorum is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei. Dit kom voor vanaf die Kaapse Vlakte, Swartland tot by die Breederiviervallei. Dit het 'n voorkomsgebied van 4145 km². Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing. Indringerplante begin ook 'n bedreiging raak.
Lampranthus sociorum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Lampranthus |
Spesie: | L. sociorum
|
Binomiale naam | |
Lampranthus sociorum (L.Bolus) N.E.Br., (1930)
| |
Sinonieme | |
|