Spitsstertglansspreeu
(Aangestuur vanaf Lamprotornis acuticaudus)
Die Spitsstertglansspreeu (Lamprotornis acuticaudus) is 'n seldsame standvoël en plaaslike nomade in breëblaaroomveld en droë rivierbeddings. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 26 cm groot en weeg 61 - 76 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sharp-tailed Starling.
Spitsstertglansspreeu | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. acuticaudus
|
Binomiale naam | |
Lamprotornis acuticaudus (Barboza du Bocage, 1870)
| |
verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Lamprotornis acuticaudus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Spitsstertglansspreeu.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Spitsstertglansspreeu