Grootglansspreeu
(Aangestuur vanaf Lamprotornis australis)
Die grootglansspreeu (Lamprotornis australis) is 'n amper endemiese algemene standvoël in savanne en droë breëblaarboomveld. Die voël is 32 cm groot en weeg 112–128 gram. In Engels staan dit bekend as die Burchell's starling.
Grootglansspreeu | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. australis
|
Binomiale naam | |
Lamprotornis australis (Smith, 1836)
| |
lae digtheid verspreiding hoë digtheid verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Lamprotornis australis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grootglansspreeu.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Grootglansspreeu