Land Party
Die Land Party is 'n kommunistiese[1] politieke party wat politieke beleidsbesluite bevorder wat geïnisieer is deur beleidsbesluite gebruik in die ekonomiese ontwikkeling van die Volksrepubliek van China. Die party bepleit kollektiewe boerdery en omgewingsbewustheid.[2] Die party het sy ontstaan te danke aan die grondtoegang- en behuisingsprotesaksies wat in 2018 in Zwelihle, Hermanus voorgekom het.[3][4]
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem,[4] maar kon geen setels verower nie.
In 'n munisipale tussenverkiesing in Desember 2020 in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit het die Land Party 'n setel van die African National Congress verower.[5]
Verkiesingsresultate
wysigNasionale verkiesings
wysigVerkiesing | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|
2019[6] | 7 074 | 0,04 | 0 |
Verwysings
wysig- ↑ "Newly formed Land Party draws lessons from China". www.iol.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 5 April 2019.
- ↑ Felem, Ayanda. "Land Party proposes collective farming, Green Party backs renewable energy". ewn.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2019. Besoek op 5 April 2019.
- ↑ "Land Party South Africa: Manifesto". Landparty (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2019. Besoek op 5 April 2019.
{{cite web}}
: Cite has empty unknown parameter:|dead-url=
(hulp) - ↑ 4,0 4,1 Charles, Marvin (26 Februarie 2019). "#Elections2019: Land Party names Cape candidate". www.iol.co.za (in Engels). Cape Argus. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 5 April 2019.
- ↑ "BY-ELECTIONS 09 Dec 2020 RESULTS REPORT" (PDF). Electoral Commission. Besoek op 10 Desember 2020.
- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |