Langkuifloerie
Die Langkuifloerie (Tauraco schalowi) is 'n standvoël wat voorkom langs die Zambezirivier wes van die Victoria-waterval in Zimbabwe tot in Oos-Caprivi.
Langkuifloerie | |
---|---|
In gevangenskap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. schalowi
|
Binomiale naam | |
Tauraco schalowi (Reichenow, 1891)
| |
Distribution of the Schalow's Turaco |
Voorkoms
wysigDie loerie is groen en lyk baie soos die Mosambiekloerie maar het 'n langer kuif en 'n donkerblou of pers stert. Die rugkant is effens ligter.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Tauraco schalowi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)