Langley Kirkwood (gebore 14 April 1973) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dredd (2012) en in die televisiereekse Banshee (2013), Black Sails (2014), en The Catch (2016).

Langley Kirkwood
Geboorte 14 April 1973 (1973-04-14) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2004: Murmur
  • 2012: Dredd

TelevisiereekseWysig

  • 2005: Hard Copy
  • 2013: Banshee
  • 2014: Black Sails
  • 2016: The Catch

TelevisierolprenteWysig

  • 2011: Atlantis: End of a World, Birth of a Legend

Eksterne skakelsWysig