Langstrand
Langstand is 'n dorpie aan die Atlantiese Oseaan in Namibië, 25 km noord van Walvisbaai en 15 km suid van Swakopmund.
Langstrand | |
---|---|
'n Lugbeeld van Langstrand in 2018 | |
Koördinate: 22°48′37″S 14°32′38″O / 22.81028°S 14.54389°O | |
Land | Namibië |
Streek | Erongo |
Distrik | Walvisbaai |
Stigting | 1970 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Langstrand.
- (de) Langstrand.de Geargiveer 27 Desember 2008 op Wayback Machine
- (de) Verslag van Duitse koerant "Süddeutsche Zeitung"[dooie skakel]