Kortstertlaksman
(Aangestuur vanaf Lanioturdus torquatus)
Die Kortstertlaksman (Lanioturdus torquatus) is 'n amper-endemiese algemene standvoël van droë savanne, veral mopanie, doringboom of boswilg. In Suider-Afrika kom die voël in noordwes Namibië voor. Die voël is 15 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-tailed Shrike.
Kortstertlaksman | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Lanioturdus Waterhouse, 1838
|
Spesie: | L. torquatus
|
Binomiale naam | |
Lanioturdus torquatus Waterhouse, 1838
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Lanioturdus torquatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)