Maak hoofkeuseskerm oop

Die Souzase laksman (Lanius souzae) is 'n seldsame standvoël van breëblaarboomveld. Hulle kom een-een, in pare of familiegroepe voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 22 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Souza's Shrike.

Souzase laksman
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Laniidae
Genus: Lanius
Spesie: L. souzae
Binomiale naam
Lanius souzae
Barbosa du Bocage, 1878

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Lanius souzae". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.