Larenz Tate
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Larenz Tate (gebore 8 September 1975) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Jones (1997), A Man Apart (2003), Crash (2004), en Ray (2004).
Larenz Tate | |
Geboorte | 8 September 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1993: Menace II Society
- 1994: The Inkwell
- 1995: Dead Presidents
- 1997: Love Jones
- 1997: The Postman
- 1998: Why Do Fools Fall in Love
- 2000: Love Come Down
- 2003: A Man Apart
- 2004: Crash
- 2004: Ray
- 2006: Waist Deep
- 2016: Beta Test
- 2016: Deuces
- Untitled Akon/JoJo Ryder Project
- Business Ethics
Televisiereekse
wysig- 1990: New Attitude
- 1991: The Royal Family
- 1994: South Central
- 2006: Love Monkey
- 2006: Waterfront
- 2014: Rush
- 2016: Game of Silence
Televisierolprente
wysig- 2000: Acapulco Black Film Festival
- 2011: Gun Hill
- 2015: White Water
- 2017: Salamander
Video's
wysig- 2001: Angie Stone: Brotha
- 2005: The Hot Spot
- 2006: Behind the Metal & Glass: The Making of 'Crash'
- 2009: Gangsta Vision: Making 'Menace II Society'
- 2013: Melanie Fiona: Wrong Side of a Love Song