Larry's Party
Larry's Party is 'n roman deur Carol Shields geskryf wat die eerste keer in 1997 gepubliseer is. Die roman ondersoek hoe een gewone man se buitengewone talent om labarinte te skep hom verander in 'n universele menslike karakter. Dit het in 1997 die Orange-prys vir Fiksie gewen. In 2001 is dit verwerk in 'n musiekblyspel wat in Toronto op die planke gebring is.
Larry's Party
| |
---|---|
Skrywer | Carol Shields |
Omslagontwerper | Jonathan Howells |
Land | Kanada |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | Alfred A. Knopf |
Uitgegee | 2 September 1997 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 339 |
ISBN | 0-679-30877-6 |