Swartwangalbatros
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Laysan-malmok)
Die Swartwangalbatros (Phoebastria immutabilis) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 80 cm groot en weeg 2.3.5 kg met 'n vlerkspan van 2.1 - 2.4 meter. Die voël broei in die noord Stille Oseaan en staan in Engels bekend as die Laysan albatros.
Swartwangalbatros | |
---|---|
By Kilauea Point op Kauai, Hawaii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. immutabilis
|
Binomiale naam | |
Phoebastria immutabilis (Rothschild, 1893)[2]
| |
Sinonieme | |
Diomedea immutabilis |
Fotogalery
wysig-
By Kilauea Point op Kauai, Hawaii.
-
In vlug oor die oseaan.
-
Van onder gesien.
-
In vlug.
-
Loop oor gras.
-
Sit op gras.
-
'n Paartjie met kuiken.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Phoebastria immutabilis. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Phoebastria immutabilis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Brands, S. (2008)