Lazarefski (Kalmikië)
Lazarefski (Russies: Лазаревский) is 'n dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die Lazarefski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf kleiner nedersettings insluit, en lê 2 kilometer suidwes van die rajon se setel, Gorodowikofsk.
Lazarefski Лазаревский | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°04′17″N 41°54′26″O / 46.07139°N 41.90722°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Gorodowikofsk |
Bevolking | |
• Totaal | 1 089 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359051 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Lazerfski 1 082 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 882 | 81,5% |
Kalmikiërs | 88 | 8,1% |
Meschetiese Turke | 67 | 6,2% |
Oekraïners | 12 | 1,1% |
Duitsers | 11 | 1% |
Ander groepe | 22 | 2% |
Totaal | 1 082 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Augustus 2023.