Lea Alaerts
Belgiese naelloopatleet
Lea Alaerts
Geslag | vroulik |
---|---|
Land van burgerskap | België |
Gegewe naam | Lea |
Familie naam | Alaerts |
Geboortedatum | 6 April 1954 |
Geboorteplek | Leuven |
Beroep | atletiek mededinger |
Sport | atletiek |
Deelgeneem aan | Olimpiese Somerspele 1976, Olimpiese Somerspele 1980 |
Lea Alaerts (* 6 April 1954) is 'n uitgetrede Belgiese naelloopatleet. Sy het aan die 100 meter vir vroue by die Olimpiese Somerspele van 1976 deelgeneem.[1][2]
Sy en haar spanmaats, Regine Berg, Anne Michel en Rosine Wallez het die Belgiese rekord in die 4 × 400 meteraflos vir vroue by die Olimpiese Somerspele van 1980 in Moskou opgestel, met 'n tyd van 3:30.7.[3]
Verwysings
wysig- ↑ Lea Alaerts
- ↑ Lea ALAERTS
- ↑ Derauw, Dries. "Belgische vrouwen en mannen naar finale 4x400 meter". hln.be (in Nederlands). Besoek op 19 November 2017.