Leah van Niekerk (gebore Leani) is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise. Van Niekerk is haar getroude van. Sy was te sien in As jy sing (2013) as juffrou Elise de Bruyn. Haar debuutalbum Wonderwerk het in 2015 verskyn.

Leah

DiskografieWysig

  • 2015: Wonderwerk

FilmografieWysig