Lechesa Tsenoli
Solomon Lechesa Tsenoli is sedert Mei 2014 die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Tsenoli is 'n lid van die regerende African National Congress.[1]
Lechesa Tsenoli | |
Adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Voorafgegaan deur | Nomaindia Mfeketo |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Politieke party | African National Congress |
Verwysings
wysig- ↑ "Solomon Lechesa Tsenolo :: People's Assembly". pa.org.za. Besoek op 18 Maart 2018.
Eksterne skakels
wysig- (en) Mr Solomon Lechesa Tsenoli. People's Assembly.