Lee Mack
Engelse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lee Mack (gebore 4 Augustus 1968) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Sketch Show (2001), Kelsey Grammer Presents: The Sketch Show (2005), en Not Going Out (2006).
Lee Mack | |
Geboortenaam | Lee Gordon McKillop |
---|---|
Geboorte | 4 Augustus 1968 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigTelevisiereekse
wysig- 1997: Gas
- 2001: The Sketch Show
- 2005: Kelsey Grammer Presents: The Sketch Show
- 2006: Not Going Out
- 2007: Would I Lie to You?
- 2010: Opinionated
- 2011: Lee Mack's All Star Cast
- 2012: 8 Out of 10 Cats Does Countdown
- 2012: River Cottage: Three Go Mad
- 2013: The Smiths
- 2014: Duck Quacks Don't Echo
Televisierolprente
wysig- 2005: The World Comedy Tour: Melbourne 2005
- 2011: Ben Elton: Laughing at the 80s
- 2014: The Feeling Nuts Comedy Night
- 2016: We Love Sitcom
Video's
wysig- 2007: Lee Mack: Live
- 2014: Lee Mack Live: Hit the Road Mack