Leer (stad)
Leer is 'n stad en munisipaliteit in Oos-Friesland, in die noordwestelike deel van die Duitse deelstaat Nedersakse. Dit is die hoofstad (kreisstad) van die gelyknamige distrik (Landkreis). Die stad het 33 925 inwoners.[1]
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 53°14′N 7°27′O / 53.233°N 7.450°O |
Stigting | 791 |
Stadstatus | 1823 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 70,3 vk km |
Hoogte bo seevlak | 3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2014) | 33 925 |
- Bevolkingsdigtheid | 483/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Beatrix Kuhl (CDU) |
Amptelike Webwerf | leer.de |
Leer het oorspronklik aan die Leda-rivier ontstaan, maar het geleidelik na die oewers van die Eems-rivier uitgebrei. As gevolg hiervan kan die stad deur skepe per see bereik word. Dit is per spoor en snelweg aan Groningen (in Nederland), Emden, Bremen en die Suide (Rheine en die industriële Ruhrgebied) verbind.
Bestuurlike indeling
wysigDie munisipaliteit is in nege dele verdeel:
- Bingum (Reiderland)
- Heisfelde
- Hohegaste
- Leer (kernstad)
- Leerort
- Loga
- Logabirum
- Nettelburg
- Nüttermoor
Fotogalery
wysig-
Straat in Leer
-
Hawe
-
Grote Kerk (evangelies-gereformeerd)
-
Voetgangersbrug
-
Stasie
-
Stadshuis
-
Mennonietekerk
Verwysings
wysig- ↑ "Landesbetrieb für Statistik und Kommunikationstechnologie Niedersachsen, 100 Bevölkerungsfortschreibung – Basis Zensus 2011, soos op 31 Desember 2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2016. Besoek op 21 Maart 2016.
Eksterne skakels
wysig- (de) Die stad se webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Leer (stad).