Leeuspruit (Mohokare)
spruit in verre suidelike Vrystaat, Suid-Afrika
- Nota: Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Leeuspruit (dubbelsinnig).
Die Leeuspruit, of Leeuwspruit, is 'n sytak van die Caledonrivier in die verre-suide van die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit vloei langs die N6, tussen Smithfield en Rouxville.
Leeuspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 1 353 m |
Koördinate: 30°16′43″S 26°41′26″O / 30.27861°S 26.69056°O |
Die spruit moet nie verwar word met die Leeurivier wat ook in die Mohokare mond, teenaan die Lesothogrens nie.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Leeuspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.