Leleti Khumalo
Suid-Afrikaanse aktrise
Leleti Khumalo (gebore 30 Maart 1970) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rol in die film en toneelstuk "Sarafina". Sy het ook in films soos "Hotel Rwanda", "Yesterday" en "Invictus" verskyn. Tans vertolk sy die rol van "maZulu" in die e.tv sepie "Imbewu: The Seed".
Leleti Khumalo | |
---|---|
Gebore | 30 Maart 1970 |
Beroep | Aktrise |
Jare aktief | 1988 – tans |
Lewensmaat | Mbongeni Ngema (geskei) Skhuthazo Winston Khanyile |
Vroeë lewe
wysigLeleti Khumalo is gebore in Noord-Durban se KwaMashu township. Van 'n jonge ouderdom het sy 'n passie vir toneelspel en teaterkuns ontwikkel.
Filmografie
wysig- Uzalo (2015 -2018)[1]
- Winnie Mandela (2011)
- Africa united(2010) as suster Ndebele
- Invictus (2009)
- Faith's Corner (2005)
- Hotel Rwanda (2004)
- Yesterday (2004)
- Cry, the Beloved Country (1995)
- Sarafina! (1992)
- Voices of Sarafina! (1988)
- Imbewu: The Seed (2018)
Verwysings
wysig- ↑ Bambalele, Patience (9 Februarie 2015). "'Uzalo' hope for Zuma" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019. Besoek op 16 April 2015.