Leo Bill
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leo Bill (gebore 31 Augustus 1980) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 28 Days Later... (2002), The Living and the Dead (2006), Becoming Jane (2007), en The Girl with the Dragon Tattoo (2011).
Leo Bill | |
Geboorte | 31 Augustus 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2002: 28 Days Later...
- 2002: Two Men Went to War
- 2006: The Living and the Dead
- 2006: Loony in the Woods
- 2007: Becoming Jane
- 2011: The Girl with the Dragon Tattoo
- 2015: Hamlet
- Rare Beasts
Televisiereekse
wysig- 2009: Home Time
- 2017: Taboo
- 2017: C.B. Strike
Televisierolprente
wysig- 2003: Eroica
- 2012: Words of Captain Scott
- The Long Song
Video's
wysig- 2007: Becoming Jane: Filming the Cricket Scene
- 2007: Becoming Jane: Deleted Scenes
- 2008: Wanderlust