Leopold II van België
Leopold II (Leopold Ludwig Philipp Maria Viktor; Prins van Sakse-Koburg en Gotha; 9 April 1835 - 17 Desember 1909) was die tweede Koning van die Belge vanaf 17 Desember 1865 tot met sy afsterwe.
Leopold II van België | |
---|---|
Koning van België | |
Leopold II van België
| |
Vorstehuis | Huis van Sakse-Koburg en Gotha |
Titels | Koning van België |
Regeer | 17 Desember 1865 – 17 Desember 1909 |
Voorganger | Leopold I |
Opvolger | Albert I |
Volle naam | Leopold Ludwig Philipp Maria Viktor |
Gebore | 9 April 1835; Brussel, België |
Oorlede | 17 Desember 1909; Laeken, België |
Eggenoot | Marie Henriette van Oostenryk |
Kinders | Louise Marie Leopold van Brabant Stéphanie Clémentine |
Vader | Leopold I |
Moeder | Louise-Marie van Frankryk |
Leopold was die stigter en monarg van die Kongo-Vrystaat, 'n "soewereine staat" in Afrika, 1885-1908, maar in 1908 het hy dit aan België afgestaan.
Sy kinders was Louise Marie, Leopold van Brabant, Stéphanie en Clémentine.