Leopoldt van Huyssteen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leopoldt van Huyssteen (* 19 April 1951) is die hoof bedryfsbeampte van die Universiteit Stellenbosch. Na die skielike dood van rektor en visekanselier Russel Botman op 28 Junie 2014 het Van Huyssteen as rektor en visekanselier opgetree tot en met die permanente aanstelling van prof. Wim de Villiers einde 2014.
Eksterne skakels
wysig- (en) Leopoldt van Huyssteen op LinkedIn[dooie skakel]