Leticia
Leticia Leticia is 'n Colombiaanse munisipaliteit in die uiterste suide van die land. Dit is die hoofstad van die departement Amazonas.
Leticia | |
---|---|
Ligging van die stad en munisipaliteit van Leticia in Amazonas-departement. | |
Koördinate: 4°12′19″S 69°55′58″W / 4.20528°S 69.93278°W | |
Country | Colombia |
Department | Amazonas (Colombia) |
Foundation | 1867 |
Regering | |
• Mayor | José Uber Araujo Nieto |
Oppervlak | |
• Totaal | 5 968 km2 (2 304 vk. myl) |
Hoogte | 96 m (315 ft) |
Bevolking (2018[1]) | |
• Totaal | 48 144 |
• Digtheid | 8,1/km2 (21/vk. myl) |
Demoniem(e) | Leticiano |
Tydsone | UTC-5 |
Skakelkodes | 57 + 8 |
Climate | Tropiese |
Webwerf | Amptelike webwerf |