Reusepoeierkwas
Spesie van die tolbosse
(Aangestuur vanaf Leucadendron daphnoides)
Die reusepoeierkwas (Leucadendron daphnoides) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Slanghoek-, Du Toitskloof- en Stettynskloofberge. Die struik word tot 1,5 m hoog en blom vanaf Julie tot September.
Reusepoeierkwas | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucadendron |
Spesie: | L. daphnoides
|
Binomiale naam | |
Leucadendron daphnoides | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan die plant as die Du Toit's Kloof conebush bekend.
Galery
wysigBronnelys
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Reusepoeierkwas.