Lokenberg-tolbos

plant spesie
(Aangestuur vanaf Leucadendron sheilae)

Die Lokenberg-tolbos (Leucadendron sheilae) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom by Lokenberg in die Bokkeveldberge.

Lokenberg-tolbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucadendron
Spesie:
L. sheilae
Binomiale naam
Leucadendron sheilae
(Salisb.) I.Williams, (1972)

Die struik is klein en vrek na 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word in 'n tol op die vroulike plant geberg en val eers grond toe na 'n brand en word deur knaagdiere versprei. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike en vroulike blomme, wat deur die wind bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in harde sandsteen sand op gelyk kruine op hoogtes van 800 - 8700 m.

In Engels staan dit as die Lokenberg conebush bekend.

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig