Libertina Amathila
Libertina Inaviposa Amathila (née Appolus, gebore 10 Desember 1940)[1] is 'n Namibiese dokter en politikus. Sy was die Adjunk Eerste Minister van Namibië vanaf 2005 tot 2010.[2]
Libertina Amathila | |
Libertine Appolus Amathila, saam met die SchoolNet Namibia span by WSIS in Tunisië. | |
Adjunk Eerste Minister van Namibië
| |
Ampstermyn 2005 – 2010 | |
Voorafgegaan deur | Hendrik Witbooi |
---|---|
Opgevolg deur | Marco Hausiku |
Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste
| |
Ampstermyn 1996 – 2005 | |
Voorafgegaan deur | Nickey Iyambo |
Opgevolg deur | Richard Kamwi |
Minister van Streek- en Plaaslike Regering en Behuising
| |
Ampstermyn 21 Maart 1990 – 1996 | |
Vise | Nickey Iyambo |
Voorafgegaan deur | Pos gevestig |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 10 Desember 1940 Fransfontein, Kunene streek |
Politieke party | SWAPO |
Eggenoot/-note | Ben Amathila |
Amathila is gebore in Fransfontein, Kunene streek.[1][2]
Amathila is getroud met mede-politikus Ben Amathila.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Profile of Amathila, klausdierks.com.
- ↑ 2,0 2,1 Namibian parliament profile for Amathila[dooie skakel].