Life Before Man
OuteurMargaret Atwood
LandVlag van Kanada Kanada
TaalEngels
GenreRoman
UitgewerMcClelland & Stewart
Uitgegee1979
MediumDruk (gebind & sagteband)
ISBN0385491107
Letterkunde-portaal

Life Before Man is 'n roman deur die Kanadese skrywer Margaret Atwood wat die eerste keer in 1979 gepubliseer is. Afsonderlike hoofstukke is geskryf vanuit die perspektiewe van elkeen van die roman se drie hoofkarakters: Nate, Elizabeth en Lesje.