Lig van ’n eeu
Lig van 'n eeu is ’n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1942 vrygestel is.
Lig van 'n Eeu | |
---|---|
Regisseur | A.A. Pienaar |
Draaiboek | A.A. Pienaar (draaiboek) Fritz Steyn (storie) |
Met | Hendrik Hanekom Anna Neethling-Pohl Gert van den Bergh |
Musiek deur | Con Lamprecht S. le Roux Marais S. Richfield |
Kinematografie | Chris Burger |
Redigeerder | Anne Bohlen |
Uitgereik | 1942 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n dokumentêr oor die Hollandse Kerk in Suid-Afrika.