Ligblou

#ADD8E6

Ligblou is 'n ligte blou kleur, die oorspronklike kleur van die Noord-Transvaalse Rugbyunie en die Blou Bulle.

KleurkoördinateWysig

Volgens verskeie kleurskemas word ligblou as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #ADD8E6
RGB-kleurmodel (173, 216, 230)
CMYK (25, 6, 0, 10)
HSV (195°, 25%, 90%)

Sien ookWysig