Lilian Braithwaite
Engelse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lilian Braithwaite (9 Maart 1873 – 17 September 1948) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Motherhood (1915), The Gay Lord Quex (1917), The Woman Who Was Nothing (1917), en Because (1918).
Lilian Braithwaite | |
Geboortenaam | Florence Lilian Braithwaite |
---|---|
Geboorte | 9 Maart 1873 |
Sterfte | 17 September 1948 (op 75) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Joyce Carey |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1915: Motherhood
- 1915: The World's Desire
- 1917: The Gay Lord Quex
- 1917: The Woman Who Was Nothing
- 1917: Justice
- 1918: Because
- 1919: Dombey and Son
- 1919: The Chinese Puzzle
- 1920: Castles in Spain
- 1920: General Post
- 1931: Venetian Nights
- 1932: The Chinese Puzzle