Brakblommetjie
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Limonium anthericoides)
Die brakblommetjie (Limonium anthericoides) is 'n laaggroeiende plant wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom.
Brakblommetjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. anthericoides
|
Binomiale naam | |
Limonium anthericoides (Schltr.) R.A.Dyer, (1932)
| |
Sinonieme | |
|
Op die SANBI-rooilys word dit as bedreig (EN) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika en groei in die kusfynbosstreek die Agulhasvlakte naby Elim. Dit groei steeds op net vyf plekke, maar word deur indringerspesies en beweiding bedreig[1][2] Die spesie is deel van die fynbos.
Verwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:686641-1