Lineinaja (Astrachan-oblast)

Lineinaja (Russies: Линейная) is 'n spoorwegdorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Lineinoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit, en lê 48 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.

Lineinaja

Линейная
Dorpie
'n Viswinkel op Lineinaja
'n Viswinkel op Lineinaja
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Lineinaja is in Astrachan-oblast
Lineinaja
Lineinaja
Die ligging van Lineinaja in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°15′27″N 47°25′30″O / 46.25750°N 47.42500°O / 46.25750; 47.42500
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonNarimanof
Bevolking
 • Totaal620
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416102

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Lineinaja 562 inwoners gehad. Etniese Tartare vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Tartare 299 53,2%
Kasakke 120 21,4%
Russe 72 12,8%
Tsjetsjniërs 26 4,6%
Dargine 23 4,1%
Azerbeidjanners 8 1,4%
Ingoesjetiërs 7 1,2%
Koemikke 7 1,2%
Totaal 562 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Augustus 2023.