Lionel Pape
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lionel Pape (17 April 1877 – 21 Oktober 1944) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hound of the Baskervilles (1939), Raffles (1939), The Philadelphia Story (1940), en How Green Was My Valley (1941).
Lionel Pape | |
Geboortenaam | Edward Lionel Pape |
---|---|
Geboorte | 17 April 1877 |
Sterfte | 21 Oktober 1944 (op 67) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1915: Evidence
- 1915: Flame of Passion
- 1915: The Pearl of the Antilles
- 1915: The Pursuing Shadow
- 1920: The New York Idea
- 1920: The Fatal Hour
- 1939: The Hound of the Baskervilles
- 1939: Raffles
- 1940: The Philadelphia Story
- 1941: How Green Was My Valley