Lotus Plaza
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lotus Plaza is die soloprojek van Amerikaanse musikant Lockett Pundt, die kitaarspeler en multi-instrumentalis van Atlanta-gebaseerde ambiansgroep Deerhunter. Pundt het by Deerhunter in 2005 as kitaarspeler aangesluit. Sy debuutalbum onder die Lotus Plaza-persona, The Floodlight Collective, is op 23 Maart 2009 op laserskyf (CD) en viniel uitgereik en het gemengde kritiek ontvang.[1][2][3] Pundt lys sy grootste musikale invloede as Stereolab, My Bloody Valentine en Roxy Music.[4]
Lotus Plaza | |
---|---|
Geboortenaam | Lockett Pundt |
Gebore | Georgia, VSA |
Genres | Ambians, droompop, shoegaze |
Beroep(e) | Instrumentalis, sanger, liedjieskrywer |
Instrumente | Kitaar, stem |
Jare aktief | 2005-2009 |
Etikette | Kranky |
Assosiasies | Deerhunter Atlas Sound |
Diskografie
wysigLockett Pundt as lid van Deerhunter:
- 2007: Cryptograms
- 2008: Microcastle
- 2008: Weird Era Cont.
- 2010: Halcyon Digest
- 2013: Monomania
- 2015: Fading Frontier
- 2019: Why Hasn't Everything Already Disappeared?
As Lotus Plaza:
- 2009: The Floodlight Collective
- 2012: Spooky Action at a Distance
Verwysings
wysig- ↑ Hogan, Marc (20 Maart 2009). "Album Reviews: Lotus Plaza: The Floodlight Collective" (in Engels). Pitchfork Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 11 Oktober 2009.
- ↑ Suveg, Lukas. "Lotus Plaza - The Floodlight Collective" (in Engels). Tiny Mix Tapes. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2009. Besoek op 11 Oktober 2009.
- ↑ Phares, Heather. " ((( The Floodlight Collective > Overview )))" (in Engels). AllMusic. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2011. Besoek op 11 Oktober 2009.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2012. Besoek op 11 Julie 2010.