Die Loubserspruit is 'n niestandhoudende spruit in die sentrale Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.

Loubserspruit
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoofrivier Timbavatirivier
Monding-hoogte 401 m
Ligging van Loubserspruit op 'n kaart (Mpumalanga)
Loubserspruit
Loubserspruit
Koördinate: 24°24′51″S 31°28′54″O / 24.41417°S 31.48167°O / -24.41417; 31.48167

Oorsprong

wysig

Dit ontspring noord van die Timbavatirivier in 'n gebied wat nie toeganklik is vir die publiek nie, ongeveer by die koördinate 24°22′46″S 31°25′52″O / 24.379404°S 31.431205°O / -24.379404; 31.431205

Monding

wysig

Dit vloei van die weste-(linker)kant af in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.

Eksterne skakel

wysig